Filed under: Uncategorized
nuusfoto van die jaar 1980
die man wat blou wit soos bloed geslaan
is
i carus
sit traag en sterf in sy eie rooi
geskeurde groen kouse
voor
‘n warm-brandende peugeot
op sy dak
terwyl
swart
vuiste
n’kosi s’ikelele afrika
die dag toe ek begin
het die gebou voor blou kobalt
weggekruip
en soos
tyd
verby
-ge-tik -tik-tiktikketiktiktk
tot
my vuil grys
eksamenpresipitaat
le en gonslag
vir
my
oorblufte
dom
qesiq
brode met vuil tekkies
marsjeer soos slim skape
tussen kafeteria en gw-klaskamers om soos
sotte die leraars te beluister
verder verteer hulle
met
passielose
vergryping
wat soos bevarkte rugby-pawiljoene skyn
swart lig verneuk sonskyn staan-staan krom oe verdor my siel
soos n aborsie se voete
my hart mors lewende bloed
op geel gomlastiekhande
wat
grou
en
gryp
om
‘n
stukkie
kadawer
daar is dood soos geen niks ze-ro
maar uit vakuum
kom ronde dinge soos mense
wat rondhardloop
loosdoelloos sonder
niks
met
net
wat
ons is nou n stukkie minder
dit was altyd
te lekker
tot nou heeltemal
te lekker om te kan hou
die kappertjit met sproete bloei dood
sjampanje sonder borreltjies
‘n seer bries sleep ons stukkende meeu
oor laatmiddag-rotse weg
so maklike glimlag word wreed van
die groen bord afgevee
ons is minder
leer
naker
seerder
nikser
sonder Deirdre
draai handvatsel tot hierdie vlag verdwyn
oomblik agtertoe het n warmwit stippel
oombliklik voor my linkeroog geparkeer
my ryp klapperskedel oopgeknoop
om
my harsings se storie op die skoon muur agter my te tik
ek klim uit die wrak van my protoplas
en giggel
lag histeries
as ek my lewe soos rou kondensmelk sien uitspoel op my
roesbruin mat en ek kan nie onthou van pyn nie
maar ek was alleen
amper soos om
gekruisig
te
word
my vry hart
hardloop
paadjies
wierrookkettings op n lampkap
tussen mensies
en soek ‘n plek
om
vinknes te skrop vir daai wyfie daar maar
vir wat
hartseerboeie en siniese kettings
sterf moeilik waar hulle ‘n beskerm/de spesie geword het
klassieke emosies trompeteer
die knus keurplek in my
rou-oog van
onswees
is
soos
saksofoon
blonde geel hare op geel blonde geel bed selfverwyt?
ons hartsielintellek-prikkels
my ek tog so gewillig gesleep borrelooremosies
omgee
onpretensie
-verwar my gou
weer
met kneuslip en klavier yinger (sonder illusie en:of skuld)
voor ek jou
moet huistoevat
hoe hakke klak mismannetjies
uit die grasnat sypaadjie-weerkaatsings
as jy wegstp in jou wit-swart jas
-die een wat ons by die vlooimark
gesteel het
jy loop deur n straatligkol vir my emosies weg
en
ek weet ek gaan jou mis
as ek nie nou die sneller trek nie
illogikale ontwerp
biologiese ontploffings sidder my roumens duiseldansemosies warreleer my hormonale rehisterie vlakhaas oor rivierklippe agter graspolle in
tot by onsbewoonde lugkastele
n varsgeleefde glimlag biggel oor my lippe
my oe buig neer in half-aanbidding
van my varsgeplukte hart
syg
doudrup-teer op raafsoethare
jou vrousoet terugkom
momente van heerlikheid gesommeer oor voelbare dimensies met siel-hart-gees-altyd
genootskap
wees
is
wonder
wees
menslief
ons
ek I student sohool-ervaar ek jou kropkapedemie
ons vir jool suid-afrika
wie gesaneerd sal wees
op die 270-blou tekkie
sosiologiese misgepasde
een aand op n dans
ha-ha-ha
somerwitoggende
bly dronk my volken vaderland
leen my julle blase
maar behou altyd ons leuse:
laat ons nie te nugter daaroor we’sie
half-objektief
‘n dun slap wasgoedlyn in die agtste eerste een
my grinnik agter my rug trek onderstebo note uit
‘n getekende konsertina.teen n skuinsgrysmuurwereld
appelleer my buitegesig.
n’ deurmekaargebaarde duiweloorkoggelmander met die
kromneusrooilipflikkeroog-hansworsie soos ‘n ek wat sy siniesuurgevreetjie halfgoed wegsteek onder so hartseer amper-bitter trek bokant geriffelde kensnare
en amper weg in die skadu’s
pynlik
sku
kruip so ou traan voor styfgeknypte hartkleppe uit
en klim
die voue van sy gesig om mondvol te gaan le-in ‘n maerder gesig as myne
sy refleksie struikel oor my linkeroog-ekenek staar verbaasgesig
wit,
maskerloos,
nie eers swart strepe om die oe weg te steek nie
net
e
e
ek ,
n wit gesig op my swart papier met stiller ore en wange van breer as myne
kom ons rook n blom in my army
terte en gesteelde plante
voorstedelike kinders vir gay walvisse teen roep en poep vir jou en siele met yelle die berg hardloop stroom-op
ons eet alweer afghaan-skoen in die menasie haat en stukke kiwi le_en vrot onder grys-gekamde komberse
rassisme
vi r j ou
n psalm van liefde(of lus as dit jou pas) uit die diepkant van my hart
0 9 i ts jy onman vergod bemens
my
hartstotterend bomskok jou vingers my ongehisteerde organe tot eksti eks t_ ekstas_ ekstase
vervlaks
jou hare skilder donker wilde ontwerpe op my groot kussing my hart ramparty ,gons soos vermalde sirenes
my borsvel smag jou dag-oud-lamvars soene
die natgereende reinkarnasie van my self word verbaas gebore uit onbewoonde emosies
n mooihand fee ondeun my hormonaal
maar dans kaalvoet en onderstebo op ons eie pastel-cirrus
saam rasper ons die tyd
rammelend soos dle rOOl -opwentreintjie hol ek agter jou wye draaie aan
en
mis
en
mis
en
eenkeer amper-mis
te vat
my lewe is anders saaSaggend met VaelS” tulp het derduisend _:__
my hart geval en eiers gele
soos na n koue start tintel my vel en skoon en nuut en waenhuiswarm so salig bas veld ek
mooi groot
paaseierman sit op die
pan
se ran
d
rooianje sjoksmelt troetelpaletteer in die skemer
die dag tog uit
en die verlangsmaak broei stadig tussen oorverhitte ventrikels
uit
,arrabas
Ii e moordenaar het
leloop sodat ons nie so hoef ‘erl aatgodverl aatse 1 fverl aat
vry
vry
vryvryvry
vry
vry
vry
te sterf met a
1
e e n
doringdraad
StaaSKap
n dooie duif
mis-mis drawwer yerby vroegdag-geluksmokkelaars bedelaar met wegtande en stoppelglimlag gaap in hande yOU sigaret-warm_ oor n konka
musse en jasse en gate in gister se kouse
daar blaas n straatlamp homself uit
as sewe honde vir n vullis-taxi giggel
sy beeld-bed
ek draf n paar woorde uit my nuwe blink pen
my tong sweep jou hart
maar my hand sweep jou lyf
ons-die amper-helde
ja jy en ek
ns
die te laat
te vroeg
nooit betyds-manne
as gode net vir ons opwenharte gegee het sou ons geleef
het sonder roes of olie
vir altyd
of totdat
ui tgewerk
die meganismes r
a
a
gepantser met sementlyne en sekondewysers bekruip
die voelverskrikker die akkedis seskaduwee met plastiekkrisante onder sy tong vasgebyt
ronde kubusse klim die trappe sewe-sewe en struikel in die oog van die brak
sjloesh
in die helder verligte hysbakskerwe op en af
sit gatvol tussen halflee lucozade-bottels
en verlang na die dou-drupptel met die danker hare
en n ysterspoor waarop die opwenhart aanvoeter en verdrink
of uitklim ongestewel_d die verlang-berge oar
sy stap am te kyk na die son
indigo in die prentjieboek
die son rol am in n_ nagwolk-wieg
en verdwyn tussen my tone
iets skop die hel agter in my kop los
die aarde val weg
en skop uit nerens my wind weg
ek hardloop op my longe rond
aange name kennis aarde
grond proe sout
iets splat my oor skouer
taaier vloei klim in my hemp
my ledemate doen hulle eie dans
0 ja dis n hardloop
maar op my rug?
ek rol om klim op my voete ek sit maar eerder voor–donker links–donker ek le maar eerder
stil
doof?
dood?
a ltwee?
die vortex sprei oop wink en nader –die heerlike niks op lyk sol ekker
my brei n t
u
i
m
e
1
gly my nader sy bodem
v a 1
en plof op die denklose sypaadjie…
iets klap die wang wat mty lyf is
die kaal vor_tex ruk hol weg val ek ?
my wang ruk weer
my liggam is ek oor
en seer ek dink ek hoor my na myself roep bykom word opgeklaarde mislikheid
die son streel warm margarien oor my ken ek sit en vleg die gerafelde senuwees saam ek bestuur nie meer nie
ek lag net as ek saamry
die self wat nie ek is nie illuseer tussen gerwe ander selwe outomaat :goeddankieselfgoeddankie en gor-giggellag verlee
n vlam klim leer in my
maar as ek buite kom vloek ek nie
en ek sug
want dit reen
pienk aerolite van totale lui klou
droe warre aan dag-oud baard
ek steun
behaaaglik
gaapsoldate sein slap vervelingsboodskappe
uit
my dimensielose
tot in die hipotalamus
tydloos skuif hysbakdeure van moe oe toe
5. .4. .3.. ..
en ek word in vreemde drome gelanseer deur n suggestie van groen water
swoelend ooren-on..om…my……….. lyf.v.f.
senings
Ole
1 imi ete
van
intelligensie
plu
s
ervaring
tou
my
vas
knel
denke
jtoe
in
die
grou
streepsak
van cumulubreinusgroetwe my
binnehart
p 1 eit
verward
om
vryl ati ng
uit
die
dwanghel
denke
geisoleerde
sui s
deur
ryp
verwoestende
SKEI
breingroewe
ek kan weer dink
frag mente
weerkliewende
blare
val land
idees
op die
breinskuddings
0 oop
SKEUR
halfgedagtes
breintonnels
sweef
geel
ruk
intellekkompostapyt
00
ooop
hartspottelik hou so akneende chauvinis en so tranende vroue-aktivis
mekaar styf vas
se vaarwel-taa-taa-ek-sal-jou-mis
1 if j ou
by die troeptrein
hoer pienk arende
vleg die lugrafels van my brein tot komplekse tapisseie van sien my siel eet roomys
soos die klein swart seun
my hart en die heelal sin in stereo
ek
mors
gebreklike woordjies op sielskoon-papier
maar ek sal
dit eendag vertel soos dit regtig is
:ktktktktktktktktktktktktktktktktktktktkktktktktk
tk
.’
vt_
tik
ti k die
1 ewe i s
tussen
die
raampies
tik
tyd buite sinchronisasie te kort
ti k
dis
wanneer tyd
nie beweeg nie dat mens pyn kan oorstom
en
1 i efde
kan
f_
lewe en vrede kan bereik
tk
tk tktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktktl
ek is n witstreep op n swart pad
_artman
ek is die kultuur-suiwere baster-europeer
vou my bang rassisme in n kulturele-differensiasie-kombers toe maar watter kleur is jy oor die foon
my dogter durf jou nie sien nie
maar wel met die biseksuele kinderverkragter(wit) op die hoek
ek het brink se geslagsiekte ek is wit
poppie nongena is alive,unwell & living in white south africa
n sagte windkaros spil rustig
om my hare
skerptand kabouters byt in gelid rillings
1 angs my rug af
koue hande rits my hart toe
niksvermoedend sluip n gedagte tussen
my ore deur
glip om lee kolle tot by opgedroogde impulse
nie-mense speel fantasiee deur en
drome dryf los rond in my kop-bottel
kloppende slape stamp harsings aan flarde met ingroei-ore
demi-gode stap aan tussen grafte in die skadu’s
van ou vooroordele honger gille soek bo in my ltyf na stukkies siel om te verorber
ek is bang mammm
a
ode vir n plasebo
witk 1 ei n
ni kswerd
semi-pil
lee
wit
mediese
bedrieer
liegsuiker
sielkundige ensiem
wat
my hipokondriese ges te 1 gesond vernei/uk
ook hiroshima
gemaskerde blomme toffie aan geel padboumasjientande vuil
bloed
drup
verlee oor glaskurwes
en poel in die skedel saam
klankstank fladder om trae sintuie wat self nuuskierig om oopgerukte grafte snuffel
geskeurde engelvlerke flap sat op dooie gras
die duiwel trawanteer oliesjeiks wat kaiingbraai
perdederms in tenkdoppe kook met vlieggesang in die krom lug kraakspieels glas op jong gesigte in
die sand
mure in gevangenisse sien babas in braaierwiegies dwergskrompel
en limf pomp tussen u ou rubberbuitebande uit enkleur vae skreeue in
en die aarde was woes en leeg
I_EAS
PARKEERPLEK VIR DUIKBOTE ,
ALL THE ROCKSTARS ARE LOOKING LIKE JESUS TODAY
SNOT EN LIEFDE
DOOD EN KONFYT
RYS IN MY SKOENE
INTERNATIONAL BITCH WEEK:THANK YOU SO MUCH FOR PARTICIPATING BROTHERS IN SOLITUDE
HAVE A SPELL OF WISHFUL THINKING
N KLUIS VAN LUG
DIE WOORDE IS NIE
KRISTALGLOELAMPE
I HAD A PICTURE OF A FARM IN AFRICA
MAG DIE ENERGIE MET JOU GAAN
N ONPRAKTIESE GESIG VIR DIE LEWE
SENSITIEWE WREEDHEID
MAN CANNOT LIVE BY MARX ALONE
SAME OLD SWEET S.O.B.
DIE LIEFDE IS N IDIOOT
DEATH IS AN EXPERIENCE YOU’LL REMEMBER FOR THE REST OF YOUR LIFE IS JOU GODE SO DOOF SOOS MYNE MNR?
& AS IN ALL WARS THE SONGS WERE LASTING LONGER THAN THE MEN
DIE MEISIE WAT NOOIT WOU VLIEG NIE
THE DIFFERENCE BETWEEN RAPE &SEDUCTION? PATIENCE
FRAGMENT VAN N SOLDAAT
HOHOHO &AL DAAI KAK
ALMAL FASSINEER DIESELFDE HEKS EN GODIN MENS& VROU
VOETSPORE OP N BRANDER .
SNEEUPOESTERTJIE
N VLOED INSINUASIES
RAIDERS OF THE LOST THOUGHT
I HAVE YET TO SEE A HUNGRY SOLDIER
Leave a Comment so far
Leave a comment